Afrikaans Bible

1 KRONIEKE 24

1 KRONIEKE

Return to Index

Chapter 25

1

 En Dawid en die leërowerstes het vir die diens die seuns van Asaf en Heman en Jedutun afgesonder, wat op siters en op harpe en op simbale besield gespeel het, en die getal van hulle wat die werk volgens hulle diens gedoen het, was --

2

 van die seuns van Asaf: Sakkur en Josef en Net nja en Asar‚la, die seuns van Asaf; onder leiding van Asaf wat volgens aanwysing van die koning besield gespeel het.

3

 Van Jedutun, die seuns van Jedutun was Ged lja en Seri en Jesaja, Has bja, S¡me‹ en Matt¡tja, ses, onder leiding van hulle vader Jedutun wat op die siter besield gespeel het by die loof en prys van die HERE;

4

 van Heman, die seuns van Heman was Bukk¡a, Matt nja, Ussiël, S‚buel en J‚rimot, Han nja, Han ni, Eli ta, Gidd lti en Rom mti-Eser, Josbek sa, Malloti, Hotir, Mah siot.

5

 Hulle almal was seuns van Heman, die siener van die koning in die woorde van God. Om hom te versterk, het God aan Heman veertien seuns en drie dogters gegee.

6

 Hulle almal was onder leiding van hulle vader by die gesang in die huis van die HERE, met simbale, harpe en siters, vir die diens in die huis van God volgens aanwysing van die koning: Asaf en Jedutun en Heman.

7

 En hulle getal saam met hulle broers wat geoefend was in die gesang tot eer van die HERE, almal meesters, was twee honderd agt en tagtig.

8

 En hulle het die lot gewerp vir die reëling van die diens, die kleinste net soos die grootste, die meester saam met die leerling.

9

 En die eerste lot het uitgekom vir Asaf, naamlik vir Josef; die tweede vir Ged lja; hy en sy broers en sy seuns was twaalf;

10

 die derde vir Sakkur; sy seuns en sy broers, twaalf;

11

 die vierde vir Jisri; sy seuns en sy broers, twaalf;

12

 die vyfde vir Net nja; sy seuns en sy broers, twaalf;

13

 die sesde vir Bukk¡a; sy seuns en sy broers, twaalf;

14

 die sewende vir Jesar‚la; sy seuns en sy broers, twaalf;

15

 die agtste vir Jesaja; sy seuns en sy broers, twaalf;

16

 die negende vir Matt nja; sy seuns en sy broers, twaalf;

17

 die tiende vir S¡me‹; sy seuns en sy broers, twaalf;

18

 die elfde vir As reël; sy seuns en sy broers, twaalf;

19

 die twaalfde vir Has bja; sy seuns en sy broers, twaalf;

20

 die dertiende vir Subael; sy seuns en sy broers, twaalf;

21

 die veertiende vir Matt¡tja; sy seuns en sy broers, twaalf;

22

 die vyftiende vir J‚remot; sy seuns en sy broers, twaalf;

23

 die sestiende vir Han nja; sy seuns en sy broers, twaalf;

24

 die sewentiende vir Josbek sa; sy seuns en sy broers, twaalf;

25

 die agttiende vir Han ni; sy seuns en sy broers, twaalf;

26

 die negentiende vir Malloti; sy seuns en sy broers, twaalf;

27

 die twintigste vir Eli ta; sy seuns en sy broers, twaalf;

28

 die een en twintigste vir Hotir; sy seuns en sy broers, twaalf;

29

 die twee en twintigste vir Gidd lti; sy seuns en sy broers, twaalf;

30

 die drie en twintigste vir Mah siot; sy seuns en sy broers, twaalf;

31

 die vier en twintigste vir Rom mti-Eser; sy seuns en sy broers, twaalf.

1 KRONIEKE 26

 

 

 

Please Click the Ads.

Clicking the Ads helps us to keep this free Bible website open for everyone.

Thanks!

 

 

 

HTMLBible Software - Public Domain Software by johnhurt.com

 


Other Items are Available At These Sites: