Afrikaans Bible

1 KRONIEKE 5

1 KRONIEKE

Return to Index

Chapter 6

1

 Die seuns van Levi was: Gerson, Kehat en Mer ri.

2

 En die seuns van Kehat was: Amram, Jishar en Hebron en Ussiël.

3

 En die seuns van Amram was: Aäron en Moses, en Mirjam; en die seuns van Aäron was: Nadab en Ab¡hu, Ele sar en Itamar.

4

 En Ele sar was die vader van P¡nehas; P¡nehas van Abisua;

5

 en Abisua van Bukki; en Bukki van Ussi;

6

 en Ussi van Ser gja; en Ser gja van M‚rajot;

7

 en M‚rajot van Am rja; en Am rja van Ah¡tub;

8

 en Ah¡tub van Sadok; en Sadok van Ah¡maäs;

9

 en Ah¡maäs van As rja; en As rja van Johanan;

10

 en Johanan van As rja; dit is hy wat die priesteramp bedien het in die huis wat Salomo in Jerusalem gebou het.

11

 En As rja was die vader van Am rja; en Am rja van Ah¡tub;

12

 en Ah¡tub van Sadok; en Sadok van Sallum;

13

 en Sallum van Hilk¡a; en Hilk¡a van As rja;

14

 en As rja van Ser ja; en Ser ja van Josadak;

15

 en Josadak het saamgegaan toe die HERE Juda en Jerusalem deur die hand van Nebukadn‚sar in ballingskap weggevoer het.

16

 Die seuns van Levi was: Gersom, Kehat en Mer ri.

17

 En dit is die name van die seuns van Gersom: Libni en S¡me‹.

18

 En die seuns van Kehat was: Amram en Jishar en Hebron en Ussiël.

19

 Die seuns van Mer ri was Magli en Musi. En dit is die geslagte van die Leviete volgens hulle families:

20

 van Gersom -- sy seun was Libni, sy seun Jahat, sy seun Simma,

21

 sy seun Joag, sy seun Iddo, sy seun Serag, sy seun J‚atrai.

22

 Die seuns van Kehat was: sy seun Ammin dab, sy seun Korag, sy seun Assir,

23

 sy seun lkana, en sy seun bjasaf, en sy seun Assir,

24

 sy seun Tahat, sy seun Uriël, sy seun Ussia, en sy seun Saul.

25

 En die seuns van lkana was: Am sai en Ahimot en lkana;

26

 die seuns van lkana: sy seun Sofai, en sy seun Nahat,

27

 sy seun El¡ab, sy seun Jeroham, sy seun lkana.

28

 En die seuns van Samuel: die eersgeborene Joël, en die tweede Ab¡a.

29

 Die seuns van Mer ri was: Magli; sy seun Libni, sy seun S¡me‹, sy seun Ussa;

30

 sy seun S¡mea, sy seun Hagg¡a, sy seun As ja.

31

 En dit is hulle wat Dawid aangestel het vir die leiding van die sang in die huis van die HERE vandat die ark 'n rusplek gevind het.

32

 En hulle het as sangers gedien voor die tabernakel van die tent van samekoms, totdat Salomo die huis van die HERE in Jerusalem gebou het; en hulle het in hul dienswerk gestaan volgens hulle ordening.

33

 En dit is hulle wat in diens gestaan het saam met hulle seuns: van die seuns van die Kehatiete: Heman, die sanger, die seun van Joël, die seun van Samuel,

34

 die seun van lkana, die seun van Jeroham, die seun van liël, die seun van Toag,

35

 die seun van Suf, die seun van lkana, die seun van Mahat, die seun van Am sai,

36

 die seun van lkana, die seun van Joël, die seun van As rja, die seun van Sef nja,

37

 die seun van Tahat, die seun van Assir, die seun van bjasaf, die seun van Korag,

38

 die seun van Jishar, die seun van Kehat, die seun van Levi, die seun van Israel.

39

 En sy broer was Asaf, wat aan sy regterhand gestaan het; Asaf was die seun van Ber‚gja, die seun van S¡mea,

40

 die seun van M¡gael, die seun van Baäs‚ja, die seun van Malk¡a,

41

 die seun van Etni, die seun van Serag, die seun van Ad ja,

42

 die seun van Etan, die seun van Simma, die seun van S¡me‹,

43

 die seun van Jahat, die seun van Gersom, die seun van Levi.

44

 En hulle broers, die seuns van Mer ri, aan die linkerhand, was: Etan, die seun van Kisi, die seun van Abdi, die seun van Mallug,

45

 die seun van Has bja, die seun van Am sia, die seun van Hilk¡a,

46

 die seun van Amsi, die seun van Bani, die seun van Semer,

47

 die seun van Magli, die seun van Musi, die seun van Mer ri, die seun van Levi.

48

 En hulle broers, die Leviete, was bestemd vir al die dienswerk by die tabernakel van die huis van God.

49

 Maar Aäron en sy seuns het offerrook laat opgaan op die brandofferaltaar en op die reukofferaltaar, vir al die werk in die Allerheiligste en om versoening te doen vir Israel, net soos Moses, die kneg van God, beveel het.

50

 En dit is die seuns van Aäron: Ele sar was sy seun, P¡nehas sy seun, Abisua sy seun;

51

 Bukki sy seun, Ussi sy seun, Ser gja sy seun,

52

 M‚rajot sy seun, Am rja sy seun, Ah¡tub sy seun,

53

 Sadok sy seun, Ah¡maäs sy seun.

54

 En dit was hulle woonplekke volgens hulle laers in hulle grondgebied -- aan die seuns van Aäron, aan die geslag van die Kehatiete, want aan hulle was die eerste lot.

55

 Aan hulle dan is gegee: Hebron, in die land Juda, met sy weiveld daar rondom;

56

 maar die saaigrond van die stad en sy dorpe het hulle aan Kaleb, die seun van Jefunne, gegee.

57

 En aan die seuns van Aäron het hulle die vrystad Hebron en Libna gegee met die weiveld daarvan, en Jattir en Estemoa met die weiveld daarvan,

58

 en Hiles met sy weiveld, en Debir met sy weiveld,

59

 en Asan met sy weiveld, en Bet-Semes met sy weiveld;

60

 en van die stam van Benjamin: Geba met sy weiveld, en Al‚met met sy weiveld, en Anatot met sy weiveld. Al hulle stede in hulle geslagte was dertien stede.

61

 En aan die ander seuns van Kehat uit die geslag van die stam, uit die halwe stam, half Manasse, tien stede deur die lot.

62

 En aan die seuns van Gersom, volgens hulle geslagte, uit die stam van Issaskar en uit die stam van Aser en uit die stam van N ftali en uit die stam van Manasse in Basan, dertien stede.

63

 Aan die seuns van Mer ri volgens hulle geslagte uit die stam van Ruben en uit die stam van Gad en uit die stam van S‚bulon deur die lot, twaalf stede.

64

 En die kinders van Israel het aan die Leviete die stede met hulle weiveld gegee:

65

 hulle het deur die lot uit die stam van die seuns van Juda en uit die stam van die seuns van S¡meon en uit die stam van die seuns van Benjamin hierdie stede gegee wat hulle met die naam genoem het.

66

 En aan die ander uit die geslagte van die seuns van Kehat -- die stede van hulle grondgebied was uit die stam van Efraim.

67

 En hulle het aan hulle die vrystad Sigem met sy weiveld, op die gebergte van Efraim, en Geser met sy weiveld gegee;

68

 en Jokmeam met sy weiveld, en Bet-Horon met sy weiveld,

69

 en Ajalon met sy weiveld, en Gat-Rimmon met sy weiveld;

70

 en uit die halwe stam van Manasse: Aner met sy weiveld, en B¡leam met sy weiveld -- vir die geslag van die ander seuns van Kehat.

71

 Aan die seuns van Gersom uit die geslag van die halwe stam van Manasse: Golan in Basan met sy weiveld, en Astarot met sy weiveld;

72

 en uit die stam van Issaskar: Kedes met sy weiveld, D berat met sy weiveld,

73

 en Ramot met sy weiveld, en Anem met sy weiveld;

74

 en uit die stam van Aser: Masal met sy weiveld, en Abdon met sy weiveld,

75

 en Hukok met sy weiveld, en Rehob met sy weiveld;

76

 en uit die stam van N ftali: Kedes in Galil‚a met sy weiveld, en Hammon met sy weiveld, en Kirjat im met sy weiveld.

77

 Aan die ander seuns van Mer ri uit die stam van S‚bulon: Rimmono met sy weiveld, Tabor met sy weiveld;

78

 en oorkant die Jordaan van J‚rigo, aan die oostekant van die Jordaan, uit die stam van Ruben: Beser in die woestyn met sy weiveld, en Jahas met sy weiveld,

79

 en K‚demot met sy weiveld, en Mef „t met sy weiveld;

80

 en uit die stam van Gad: Ramot in G¡lead met sy weiveld, en Mahan im met sy weiveld,

81

 en Hesbon met sy weiveld, en Ja‚ser met sy weiveld.

1 KRONIEKE 7

 

 

 

Please Click the Ads.

Clicking the Ads helps us to keep this free Bible website open for everyone.

Thanks!

 

 

 

HTMLBible Software - Public Domain Software by johnhurt.com

 


Other Items are Available At These Sites: